Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek lyk nog splinternuut en ongelees - Foto gegoogle - Myne lyk heelwat beter. >>> Vangs, soos die titel aandui, is verhale oor die mens as gevangene (ruimtelik, emosioneel en binne 'n situasie) en as vanger en die karakters leef dus in 'n wêreld vol angs.