Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Het jy ooit gewonder: Hoe God Hom aan jou openbaar sodat jy kan weer wat sy wil is en in sy voetspore kan vilg? Hoe God te werk gaan om sy wil te bereik? Hoe God jou vorm om sy eil in en deur jou te bereik?
Indien jy aan sulde vrae gedink het, Sluit gerus aan by Henry wanneer hy die weë van God met jou deel. God se weë reflekteer sy aard en glorie, en is onveranderd en getrou aan sy Woord. Hieruit is dit duidelik dat God se weë nie ons weë is nie; inteendeel, God kies met opset om nie die weë van die wereld te gebruik nie. Deur sy weete undersoek, mag Christene 'n blik kry op die dinge wat te groot is om te verstaan. Die weë van God verg geloof en gehoorsaamheid. Deur sy weë te ontdek sal jy van sy heiligheid bewus word en 'n dieper verhouding met Hom betree.
This book is in good condition.