Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In Beleef God saam wys Henry Blackaby daarop dat ons nie net as individue nie, maar ook as geloofsgemeenskap God se wil moet leer ken en doen. God red individue, maar dan plaas Hy hulle in n geloofsgemeenskap wat Hy besig is om voor te berei om sy wil in die wreld uit te voer. Hierdie boek sal gemeentes help om God se teenwoordigheid en die volheid van kerkwees opnuut te beleef.
We sell a wide variety of good quality secondhand books, CDs, DVDs, magazines, and other small gifts.
We do accept rreasonable offers on most of our items.
Ons verkoop 'n groot verskeidenheid tweedehandse boeke, CDs, DVDs, tydskrifte en ander klein geskenkies.
Ons aanvaar redelike annbiedinge op meeste vam ons produkte.