| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die beleg van Mafeking tydens die Anglo-Boereoorlog het hierdie drpie in tnie Noordwes-Kaapland eensklaps in die middelpunt van internasionale belangstelling gemaak. ... die leser kyk na die swakhede van die Boere: die bevoordeling van familie en vriende, die besteling van lyke, die gebrek aan dissipline, maar ook na die keersy: opregte geloof en godsdienssin, medemenslikheid teenoor virend en vyand, Wit en Swart, en die dapperheid en die dapperheid van sommiges.
TITLE: BELEG VAN MAFEKING HC DJ 2H
AUTHOR: SMIT,AP
SKU: 9780796901910.TU
PUBLISHER: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, Pretoria
DATE PUBLISHED: 1985
BINDING: Hardcover, cloth bound, with dust jacket
CONDITION: Second hand