Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Belemmering deur Lettie Viljoen (1e 1990). A5, sagteband, met plastiekomslag, 252 bls. Buiteblad effens verweer met waterskade aan voorkant. Boek binne in goeie leesbare toestand - waterskade gaan nie deur voorblad. Ou Biblioteekboek.