Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Bella Beer en Pappa kyk na die sterretjies. Kyk net al die liggies in die donker. Toe slalpenstyd kom wil Bella nie slaap nie. Bella is bang vir die donker. Pappa se vir Bella dat die sterretjies heelnag skyn. Maar Bella kan nie die sterretjies van haar bed af sien nie. Ha! Wag so n bietjie Pappa maak n plan!
TITLE: Bella Beer: 'n Liggie vir Pappa
SKU: 9781920134983
PUBLISHER: Fantasi Books (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 12/03/2012
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 230 mm x 270 mm x 15 mm
WEIGHT: 395 gr