Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
CONSTANTIA FILMS se rolprent BELOFTES VAN M¿¿RE is in 1981 deur Bill Troskie vervaardig. Die regisseur en draaiboekskrywer was Daan Retief. BELOFTES VAN M¿¿RE is gebaseer op die verhaal van Empie Maritz en speel teen die agtergrond van ¿¿n hospitaal af. Verpleeg-inspekteur Ella Rossouw (Magda Beukes) koester `n jarelange wrok teen matrone Ria Vermeulen, wie se twee dogters, Heleen (Elzette Maarschalk) en Christa (Elize Lizamore), as verpleegsters in die hospitaal werk. Christa is veral baie gewild onder die kankerpasi¿¿nte met wie sy werk. Ella probeer om Ria te na te kom deur haar dogters te benadeel en Ria weens wangedrag aan die hospitaaldireksie te rapporteer. Danie Joubert en Mieder Olivier vertolk romantiese rolle en ander bekende spelers in die produksie is Corrie Huyser, Alex Heyns en Trudie Taljaard.
Actors: | Magda Beukes / Elzette Maarschalk / Danie Joubert / Alex Heyns / Trudie Taljaard |
Directors: | Daan Retief |
Age Restriction: | PG yrs |
Language: | Afrikaans |
Running Time: | 86 mins |
Discs: | 1 |
Region: | 2 |
Edition: | Single Disc |
TV System: | PAL |
Video Format: | Standard 1.33:1 |
Sound Format: | Dolby Digital 2.0 |
Product Code: | 3906503 |