Ben en die Boelies

Ben en die Boelies

New 7 available
R180.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781779880222
Bob Shop ID
639984643
Ben word geteister deur nie net een nie, maar twee boelies by die skool. Die rooikop-tweeling maak hom baie bang en ongelukkig en hy wil nie eers meer skool toe gaan nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie en dat daar ander maniere is om boelies te hanteer.

Zuleka Smit se pragtige storie bespreek die sensitiewe tema van boelies, veral by skole, en is gebaseer op haar baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders.

Hierdie is die derde boek in die baie gewilde Ben-reeks. Die eerste boek in die reeks, Ben gaan skool toe, is binne ses maande na sy verskyning herdruk en meer as 1700 kopiee is binne die eerste nege maande verkoop.
Add to cart

Similar products

Percy Jackson en die Olimpiers: Die Weerligdief - Rick Riordan
New
R220.00
Sneeuwitjie en die Sewe Dwergies (Afrikaans)
Secondhand
R30.00
23% OFF
Krok en Dil: Krok in die Bad
New
R46.00 R60.00
Bybelstorietyd: Moses en die Prinses (Afrikaans)
Secondhand
R30.00