Ben En Die Walvisse

New
Indicative market price: R229
1 available
R180.00 21% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9780624093787
Bob Shop ID
594314569
Walvisse speel in die see ver onderkant die ou voetpaadjies waar Ben en Oupa baiekeer gaan stap. Die windskeef melkhout is hulle uitkykpos. Van daar hou hulle die walvisse dop. "Wonderbaarlik en misterieus," noem Oupa hulle, "vliende reuse van die see!"

Maar later, skuins voor somer, verander dinge: Oupa bly in die bed.

Dae gaan verby . . . en toe word Oupa begrawe. Dis moeilik om tot siens te s.

Dan neem Pa vir Ben op die bekende voetpaadjie, en onder die melkhout vertel Pa die storie van 'n walviskalf wat lank gelede in hulle baai gebore is, en van die ou bultrug saam met wie die walviskalf graag in die baai rinkink het. Maar die ou bultrug kon uiteindelik nie die tog saam met die ander walvisse na die Antarktiese see aanpak nie, en die jong walvis moes leer afskeid neem.

Hierdie pragtige verhaal oor hoe om verlies te verwerk sal ouers en kinders se harte aanraak. Deur bekende natuurbeelde en -feite word die jong kind gelei tot aanvaarding en berusting.

More from this seller

View all
51% OFF
Relativity - A Graphic Guide
R89 R180
R30 shipping
59% OFF
Finger Lickin' Food
R240 R590
R30 shipping
9% OFF
Life After Life
R195 R215
Peppa Pig: Peppa's First Pet
R89
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran
R130
R30 shipping
11% OFF
Asterix En Die Noormanne
R134 R150
R30 shipping
Boetman En Die Swanesang Van Die Verligtes
R130
R30 shipping
26% OFF
Padda En Die Vreemdeling
R135 R182