Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ben-Hur deur Lewis Wallace
Ben-hur is die eerste keer in Afrikaans vertaal in 1923 deur Dr, H A Steyn. hierdie is 'n heeltemal hersiene en verwerkte uitgawe vir die Libri-Reeks. uitgegee deur J L Van Schaik 1953.
dit is 'n klassieke heldeverhaal vir jong lesers. hierdie boek is in 'n baie goeie tweedehandse toestand met stofomslag.. Slegs geskenkboodskap op skutblad.
Kyk asseblief na die foto's en neem die versendingskoste in ag voordat 'n bod geplaas word. Items kan gekombineer word vir meer ekonomiese versending.Bv 3 gewone grootte boeke as 1 item vir posgeld of meer items in koerier sak.S A Poskantoor met Spoornommer of Aramex Koerierdiens Geen Postnet of Paxi-koeriers en geen oorsese bestellings nie.