Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n baie goeie toestand maar daar was 'n boodskap wat Anna Bender geskryf en onderteken het voorin wat iemand deurgetrek het (???) >>> Wat veral treffend is in hierdie lewensverhaal so ryk aan geskiedenis, kunsgeskiedenis en musiekgeskiedenis, is die fyn waarnemingsvermoë en sensitiewe verwerking van belewinisse met ‘n ongelooflike geheue… Dit is die kaleidoskoop van verruklike ervarings en gebeurtenisse so uiteenlopend maar tog in harmonie. Kultuurhistories is die hele verhaal ‘n meesterstuk – eerlik, ryk en onopgesmuk. – Prof. dr. P.G. Nel
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.