Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Elke dag trek Bennie Boekwurm sy swaer waentjie vol boeke om vir die kinders te gaan stories lees. Mokkie Mol met sy sterk pote kom hom help. Maar Mokkie kan nie mooi sien nie en boems-kadoems! loop hy in 'n boom vas. Karra-kaparra! kantel die waentjie om en al die boeke val uit. En boonop is Bennie se bril nou skoonveld!
TITLE: Bennie Boekwurm se tonnelhuisie
AUTHOR: SMIT,L
SKU: 9780798175470
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 17/11/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 240 mm x 300 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr