R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Monday, 27 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Toestand : Goed. Tweede druk, Voortrekkerpers, 1971, Hardeband - Roman - 120pp.
n Mens sal ver moet ry om n mooier plaas as Mooifontein te kry, die trots en groot liefde van oom Karel, die erfplaas van die Krugers wat binnekort dit is sy hartsbegeerte sal oorgaan in die hande van sy seun Bennie.
As bennie tog net nie so dwarstrekkerig was nie alewig by die spruitjie besig om kleigoed te maak. Oom Karel besluit dis tyd om hierdie seun van hom kort te vat
Bennie is diep ongelukkig. Hoekom moet hy nou kwansuis boer as hy tog liewer kleibeeld wil maak en verder wil gaan leer? As sy mammie nog gelewe het, sou sy hom verstaan het? Gelukkig het hy darem vir Snoepie en sus Anna en ou Fieland liewe, goeie ou Fieland.
En toe kom daardie verskriklike dag op Mooifontein waar pa en seun mekaar konfronteer en dinge so amper-amper n tragiese wending neem
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.