This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Verklarings (1967 - 1987) - Fanie Olivier
Secondhand
R150.00
Fondsinsameling, benut die verhoog deur Phillip Swart
Secondhand
R60.00
VOETSPORE VAN FANIE DU PREEZ - DUPREEZ,F
New
R349.00
39% OFF
Fondsinsameling, benut die verhoog - Phillip Swart
Secondhand
R140.00 R230.00
Benut ons Inheemse Bome - Fanie and Julye-Ann Venter
Sold

Benut ons Inheemse Bome - Fanie and Julye-Ann Venter

Secondhand 1 was available
R165.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT2157
Bob Shop ID
492190554

Benut ons Inheemse Bome - Fanie & Julye-Ann Venter - Briza - 2005 - Sagteband in baie mooi toestand.

Die titel is gebaseer op 'n reeks artikels wat oor 'n periode van twee jaar in die tydskrif Farmer's Weekly verskyn het. Honderde versoeke van lesers dat die inligting in boekvorm beskikbaar gestel moet word, het tot hierdie publikasie gelei. 'n Volledige spesie beskrywing, kenmerke waaraan die boom uitgeken kan word, blom- en dratye, natuurlike verspreiding en habitat. Die ekologiese rol en benutting deur soogdiere, voels en insekte. Ekonomiese waarde en gebruik deur die mens in tuine, op plase en elders as `n bron van voedsel, vesel en medikasie. Eienskappe van die hout en die benutting daarvan deur die mens. Duidelike riglyne oor die ent en kweek van elke boomsoort. 'n Kaart wat die natuurlike verspreiding van elke boomsoort in Suid-Afrika, Swaziland en Lesotho aandui. Meer as 750 volkleur foto's wat met sorg uitgesoek is om die teks te komplimenteer en te illustreer. Die titel bevat ook 'n inleidende afdeling oor die kweek van bome deur saad, steggies en stamsteggies; 'n tabel wat boombenutting deur diere, voels en insekte saamvat; bronverwysings; en 'n indeks van algemene en botaniese name.

Recently viewed

See more
Diamond Pattern Silicone Watch Band for Fitbit Charge 4 Large Size:210*18mm(Light Green)
New
R332.12
Speaker Ringer Buzzer for Motorola Moto G9 Plus XT2087-1
New
R261.06
Bright Star Chrome 1 Light Spotlight
New
R379.00
1pc Black For Samsung Galaxy S20 Plus Phone Cases
New
R329.00 No bids