Benut Ons Inheemse Bome

New
Indicative market price: R480
-+
2 available
R385.00 20% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781920217426
Bob Shop ID
594314575

Benut ons Inheemse Bome is ongetwyfeld die nuttigste en mees praktiese boek wat oor die onderwerp in Suid-Afrika gepubliseer is. Hierdie derde en hersiene uitgawe bevat 22 meer boomspesies. Die 163 boomsoorte is alfabeties volgens botaniese naam gerangskik, met meer as 850 volkleur foto's geillustreer en volledig bespreek. Die volgende inligting is vir elke boomsoort ingesluit: 'n Inleidende afdeling oor die kweek van bome deur saad, steggies en stamsteggies.

'n Volledige spesiebeskrywing, kenmerke waaraan die boom uitgeken kan word, blom- en dratye, natuurlike verspreiding en habitat. Die ekologiese rol en benutting deur soogdiere, voels en insekte. Ekonomiese waarde en gebruik deur die mens in tuine, op plase en elders as 'n bron van voedsel, vesel en medikasie. Eienskappe van die hout en benutting daarvan deur die mens. Duidelike riglyne oor die ent en kweek van elke boomsoort. 'n Kaart wat die natuurlike verspreiding van elke boomsoort aandui. Meer as 850 volkleur foto's wat met sorg uitgesoek is om die teks te komplementeer en te illustreer.

Die boek bevat 'n tabel wat boombenutting deur diere, voels en insekte saamvat, bronverwysings en 'n indeks van algemene en botaniese name. Hierdie waardevolle inheemse boomgids behoort die naslaan- en gebruiksbron te wees van elke tuinier, boer, natuurliefhebber, boomkweker, bosbouer en natuurbewaarder - trouens enigeen met 'n liefde en waardering vir bome.

More from this seller

View all
R30 shipping
19% OFF
Biased
R195 R240
26% OFF
Gold Stars - English
R59 R80
R30 shipping
11% OFF
Klutz - Manga Art Class Kit
R309 R349
56% OFF
Truffle Mouse
R79 R180
Add to cart

Similar products

Begin Inheems
R30
R30 shipping
Waterbesparende Inheemse Tuinmaak - Ernst van Jaarsveld. Hardeband met sj. 1e UItg. 2000
R350
R30 shipping
1985 First Edition Plant Inheems by Kristo Pienaar Hardcover w/o Dustjacket
R199.99
Pretty things for your home by Annien Teubes
R45