Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Our books are listed as Author Surname, First Name Book Title. To browse alphabetically by author, simply click here and select Sort by Title: https://www.bobshop.co.za/jsp/userprofile/UserTradeList.jsp?User_UserId=1015374
Kate se hele lewe is op sy kop gekeer. Nadat haar pa sy werk verloor, trek hulle gesin sak en pak na 'n plaas naby die Paarl. Dit beteken Kate moet haar hele lewe in Johannesburg en die Fab-susters, haar beste vriendinne, agterlaat om graad elf in 'n nuwe skool te begin, terwyl sy probeer aanpas by die rustige plaaslewe. Haar broer moet in sy matriekjaar sy plek in die eerste rugbyspan en sy leerlingraadsbalkie prysgee. Sommer die eerste dag op Uitkyk trek een van die perde Kate se aandag. 'n Wit-en-bruin hings met vurige donker oë. Die perd se naam is Harmonie, maar dit pas glad nie by hom nie hy is in harmonie met net mooi niks. Wanneer iemand dit naby hom waag, raak hy wild en hy laat nie 'n saal op sy rug toe nie. Will, die plaaseienaars se seun, bied aan om vir Kate perdrylesse te gee. Maar hy maak geen geheim daarvan dat hy reken dié stadsjapie-meisie wat vir perdemis gril, gaan nie die mas opkom nie. Hy hou egter nie rekening met Kate se vasberadenheid nie. Iets aan Harmonie trek haar aan, lok haar elke keer terug na sy kamp waar sy ure lank sit en die perd se grasieuse lyne in haar sketsboek teken. Hoe meer sy oor Harmonie se verlede uitvind, hoe sterker word die band tussen hulle. En toe Harmonie se toekoms in die weegskaal beland, moet Kate die dapperste ding van haar lewe doen 'n Aangrypende lekkerlees-jeugverhaal oor tweede kanse en die kragtige band tussen 'n spesiale ruiter en 'n spesiale perd.
Buy With Confidence
As a verified Bobshop seller, we offer a trustworthy shopping experience, maintaining an impeccable 100% positive rating from our buyers. With three strategically located depots across the greater Gauteng area, all orders are promptly dispatched from our Johannesburg North branch. Shop with confidence at Readmatter!
Pictures & Illustrations
Although we have photographed the majority of our products, some still feature stock images for illustration purposes only. Please note that the cover design of the actual product may differ from what is shown.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. Since we operate a network of physical stores in addition to our online presence, and update our Bobshop inventory only at the close of each business day, there may be occasions where items listed as available online have already been sold in-store. In such instances, we will provide a full refund promptly.
Readmatter is the proud sponsor of Penguins "Blikkies" , "Bos", "GC", "Geraldina" and "Gemini" at the East London Aquarium.