Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Berge van Suider-Afrika
Teks: David Bristow
Fotografie: Clive Ward
Die berge van Suider-Afrika is byna so oud soos die aarde self en het nog altyd die oog soos 'n magneet aangetrek. In die oeroue graniet van die Transvaal tot die relatief jong vulkaniese uitbarstings in Namibië lê die boeiende verhaal van hiedie berge opgesluit.