Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Die verhaal van die totstandkoming van die Fentings se plaas in die onbewoonde gebied tussen die Drakensteinberge en die Bergrivier en die stryd om oorlewing en wedywering tussen broers. |
Jaar | 1964 (Vyfde Druk) |
Uitgewer | Nasionale Boekhandel |
Bladsye | 133 |
Toestand | Hardeband, stofomslag rakverslete, geringe ouderdomsvergeling en merke, goed gebind. Ex libri stempels. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: