| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Met hierdie versameling gedigte, wat Dolf van Niekerk rondom sy 90ste verjaardag geskryf het, peins die digter oor die lewensfase waarin hy hom nou bevind. Hy noem die gedigte "berigte", asof hy aan die lesers nuus wil oordra oor sy ervaring terwyl hy hom in 'n skemerland bevind, die land tussen dag en nag, tussen lig en donker. Hy kyk ook terug na die hartseer en eensaamheid wat deel was van sy kinder- en volwasse jare, met die besef dat hy van vroeg af 'n enkeling was.
TITLE: BERIGTE UIT DIE SKEMERLAND
AUTHOR: VANNIEKERK,D
SKU: 9780620826112
PUBLISHER: Imprimatur
DATE PUBLISHED: Maart 2019
BINDING: Paperback
CONDITION: New