Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Emma Huismans se debuut as kortverhaalskrywer bevat onthutsende 'berigte' oor ervarings in swart gemeenskappe van die Kaap. Huismans skryf onsentimenteel en vanuit persoonlike kennis oor die ... (historiese) stryd teen die magte van apartheid."
Goeie toestand. Voorblad het skade waar prysplakker vermoedelik verwyder is.
Uitgewer : Taurus
1e Uitgawe, 1e Druk, 1990
Taal : Afrikaans
Sagteband : 105 bladsye
Afmetings : 210 x 135 x 10 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik