Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | 'n Boeiende beeld van krygsverrigtinge binne en buite Suid-Afrikaanse grense in die loop van byna 500 jaar. Hier is besielende verhale van moed en heldedom - maar ook verhale van broedertwis en verraad, met figure en gebeure so uiteenlopend soos die Boereoorlog en generaal Christiaan de Wet; Dan Pienaar in die westelike Sahara; Bob Rogers en kolonel Koos van Heerden en Taakmag Zulu. |
Jaar | 1984 |
Uitgewer | Rubicon-Pers |
Bladsye | 192 |
Toestand | Groot swart hardeband, geen stofomslag, sommige bladsye gevos, foto's skoon en duidelik, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: