Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1984 Eerste uitgawe in hardeband met stofjas. Jas het bietjie verweer om die kante asook agterop. Rugkant liggies verkleur. Boek vry van stempels, name ens. 'n Besonderse boek in mooi toestand. Die boek is so vol van ons geskiedenis dat dit mens hoendervleis gee. Teks toegelig met sketse en fotos. Boereoorloginhoud
Jopie Fourie se teregstelling. Die offisier is besig om hom te blinddoek. Op dir agtergrond staan Ds. Neethling wat hom geesrelik bygestaan het in sy laaste oomblikke en die Dokter wat hom dood verklaar het.
In die ure net voor dagbreek val 'n paar burgers 'n Engelse afdeling aan.
Daar heers 'n onheilspellende stilte op Caporolo in Angola. Sit en eag die vyand of het hy gevlug? Nou moet die brug oorgesteek word, en in die beste militere tradisie stap Van Heerden heel voor - want dit is onmoontlik vir 'n leier om aan sy troepe te se: "loop jy voor. Ek is bang om te loop.