Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Uitgewer: Rubicon-pers
Hierdie uitgawe: 1984
Binding: Hardeband
Aantal bladsye: 192
Toestand: goeie toestand, omslag effens verweer, klein naam inskrywing op eerste binneblad
Beskrywing: Swart, sowel as wit krygshelde uit Suid-Afrika se stormagtige verlede, sien ook foto's.
Posgeld: Sien asb. "Shipping charges" vir posgeld.