Beroemde Suid-Afrikaanse Krygsmanne - Leopold Scholtz Beroemde Suid-Afrikaanse Krygsmanne - Leopold Scholtz Beroemde Suid-Afrikaanse Krygsmanne - Leopold Scholtz
Beroemde Suid-Afrikaanse Krygsmanne - Leopold Scholtz Beroemde Suid-Afrikaanse Krygsmanne - Leopold Scholtz Beroemde Suid-Afrikaanse Krygsmanne - Leopold Scholtz

Beroemde Suid-Afrikaanse Krygsmanne - Leopold Scholtz

Secondhand 1 available
R129.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
B342
Bob Shop ID
649065122

Toestand: Goed. Naam. Randverweer op stofomslag. Inhoud netjies..
Formaat: A4 Hardeband met stofomslag
Bladsye: 192
Uitgegee: 1984 (Rubicon-pers)
ISBN: 0947006060

Die jaar is 1510, byna 150 jaar voor Van Riebeeck. Op Tafelbaai se strand sneuwel die Portugese edelman dom Francisco DAlmeida saam met 65 van sy landgenote in n slag teen n Hottentot-kaptein wie se naam ons nooit sal ken nie. Met hierdie byna vergete voorval uit die verre verlede begin Beroemde Suid-Afrikaanse Krygsmanne.

Flits nou van 1510 tot 1900, na genl. Christiaan de Wet wat n Engelse oormag in n vernuftige hinderlaag lok; flits na Dan Pienaar in die westelike Sahara; na Bob Rogers wat met sy Sabre op die vlammende valleie van Korea afswiep; na kol. Koos van Heerden en Taakmag Zulu, wat alle verset voor hulle platvee en die kommunistiese Angola binne 33 dae 3 000 km ver binnedring.

Beroemde Suid-Afrikaanse Krygsmanne bied n boeiende beeld van krygsverrigtinge binne en buite ons land in die loop van byna 500 jaar.

Add to cart

Recently viewed

Free shipping
77% OFF
Fila 38-830-102 Mens Watch Chronograph
New
R1,286.66 R5,509.28

Similar products

Suid Afrikaanse Weermag
Secondhand
R95.00
`SUID AFRIKAANSE KRYGSMAG` HELMOED ROMER HEITMANN
Secondhand
R180.00
RATELS AAN DIE LOMBA, DIE STORIE VAN CHARLIE ESKADRON deur LEOPOLD SCHOLTZ
Secondhand
R270.00
Die Suid Afrikaanse krygsmag
Secondhand
R150.00