Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1984 hardeband met stofomslag 192 bladsye,boek is bietjie groter as n A4 bladsy, die stofomslag is effens verweer, die hardeband is goed maar daar is rakverweer aan die onderkant, inskripsie op die eerste bladsy, die teks is skoon en die binding goed, versending R35 in RSA- geen oorsese versending