This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2800

Similar products

Beskaafde Maniere  --  Annette Terblanche Beskaafde Maniere  --  Annette Terblanche Beskaafde Maniere  --  Annette Terblanche Beskaafde Maniere  --  Annette Terblanche Beskaafde Maniere  --  Annette Terblanche Beskaafde Maniere  --  Annette Terblanche
Beskaafde Maniere  --  Annette Terblanche Beskaafde Maniere  --  Annette Terblanche Beskaafde Maniere  --  Annette Terblanche Beskaafde Maniere  --  Annette Terblanche
Beskaafde Maniere  --  Annette Terblanche
+2
Closed

Beskaafde Maniere -- Annette Terblanche

Secondhand 1 was available
R55.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
644210488

Toestand : Goed.

Derde druk, Afrikaanse Pers-Boekhandel, 1954, Hardeband met omslag in plastiek - Etiket - 135pp.

"Die routyd van n weduwee in die moderne tyd word vir een jaar bepaal. En as n weduwee weer trou, word die troukoek nét met ornamente versier, géén lemoenbloeisels nie.

Daar is ook heelwat ooreenstemming tussen die huwelik van n weduwee en n geskeide vrou. Die geskeide vrou se trouseremonie moet so beskeie moontlik wees sodat mense nie dink sy n spel maak van die huwelik en die liefde nie.

Daar is n hele afdeling oor jong dames wat self wil betaal as hulle deur here genooi word vir n uitstappie of aandjie uit. Die skryfster, Annette Terblanche, verwys na die groeiende onafhanklikheidsdrang van die vrou. Sy het ook n vermaning vir mans: Dit is n eienskap van die welopgevoede heer dat hy geen beloning in die vorm van soene en omhelsings van n dame verwag net omdat hy betaal het vir die aand nie.

As jy n heildronk by n troue instel, moet jy tranerige sentimentaliteit vermy en pasop vir n vleiery. n Paar woorde oor die deugde van die toekomstige huisvrou is belangrik. As die bruidegom dan antwoord, bedank hy die insteller en vra hy die here om te drink op die gesondheid van die strooimeisies van vandag die bruidjies van môre. Net so!

Daar is n ouwêreldse sjarme aan die taalgebruik. Uitdrukkings soos kiesheid van gedrag, en woorde soos karakterkwaliteite, edelmoedigheid en ridderlikheid kom gereeld voor. So baie van wat hier voorgeskryf word, geld eintlik steeds." - Albé Grobelaar


Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.