Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Stephan Joubert, Jan van der Watt, Gys du Plessis
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Bestaan daar regtig iets soos "die duiwel", of is dit 'n bangmaakstorie van die Christendom om te sorg dat mense mooi netjies in hul spoor bly trap, bang vir die ewige verdoemenis? Is "die duiwel" die inherente boosheid van die mens? Hoe dink moderne gelowiges oor hom?
Bestaan die duiwel regtig? beskryf die bose teenspeler in terme van sy aard, geskiedenis, funksies en rolle vanuit die perspektief van die Bybel. Stephan Joubert, Jan van der Watt en Gys du Plessis stel dit duidelik dat ons nie 'n ongesonde beheptheid met die Bose moet hê nie, maar ook nie opsetlik onkundig moet bly oor hom nie. Nee, ons moet die brullende leeu kan raaksien natuurlik sonder om boosheid te sien in alles en enigiets waarvoor ons nie 'n verklaring het nie.
Gelowiges het dus 'n verantwoordelikheid om nugter na die Bose te kyk, nie op grond van aannames en ongeïnterpreteerde ervarings nie. En die uiteindelike slotsom bly nog altyd: Satan is reeds oorwin! Ons moet hom teenstaan vanuit ons posisie as mede-oorwinnaars in Jesus.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.