Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die boek is so goed as nuut, behalwe vir die naam wat voor ingeskryf is. Dit is die verhaal van 'n vrou wat op 45jaar alleen gaan reis. En alleen reis is nie altyd so lekker nie. 216 bladsye.