Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Tafelberg, 1997 - Afrikaners - 202 pp. Harde glansblad. Soos nuut.
'n Kaleidoskopiese beeld van Gerrit Viljoen as mens, geskryf deur kollegas en vriende van hom. Die bundel bied perspektiewe op sy lewe en werk, en is uitgegee by geleentheid van sy 71ste verjaardag.