Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie bundel vertellings sketse en verhale is kontreikuns op sy beste. Dit spreek van 'n wysheid gevoed deur 'n baie intieme kennis van en liefde vir 'n spesifieke stukkie aarde. Die mond wat hier vertel is een wat oorloop omdat die hart vol is en die hart is vol van die klein plekkie Koringberg en sy omtes.
TITLE: Beter Hemel
AUTHOR: Schreuder, D
SKU: 9780624047605
PUBLISHER: Tafelberg
DATE PUBLISHED: 2009
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 152
BINDING: Sagteband
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 213 x 137
WEIGHT: 175 gr