Bettina Valentino en die Picasso-klub Illustrasies deur gewilde Niki Daly

Bettina Valentino en die Picasso-klub Illustrasies deur gewilde Niki Daly

Secondhand 1 available
R60.00
Shipping
Free shipping is available from Curiosity Cove for all orders above R850.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R850.00 from Curiosity Cove
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
654667996

Condition: Mint; Soos nuut


Bettina Valentino is mal oor kuns wat sommer van die mure af spring en mense in die oë pot soos n senuweeagtige ninja. Dis net jammer sy is in Laerskool Son-en-See waar die kunsjuffrou die hele tyd aan Bettina knaag om netjieser te werk, haar verfkwaste skoon te maak en om te dink aan mooi kleure soos ... pienk.
Wanneer die skool n nuwe kunsonderwyser kry, begin dinge INTERESSANT raak. Meneer Mathys loop kaalvoet rond om die energie uit die grond te tap. Sy lesse is inspirerend en hy wys hulle dat kuns kan uitdaag, skok en verras.

Met meneer Mathys by die skool, lyk dinge skielik wonderlik en Bettina se lewe is net te wonderlik ... totdat n paar ou suur ouers probeer om vir meneer Mathys uit die skool geskop te kry. Gou moet Bettina en haar kunsvriende probeer om die smerige situasie te omskep in n kunswerk.

Add to cart

Similar products

53% OFF
Hier's Ons Weer - W.E.Coetzee(illustrasies)
Secondhand
R150.00 R320.00
NIKOLA EN DIE KAT WAT VERDWYN geskryf deur MARY HUDSON
Secondhand
R100.00
Smooie en die Smoue, Die - Donaldson, Julia (vert. deur
New
R195.00
Jasper en die ruimtemanne deur C.F. Beyers-Boshoff
Secondhand
R69.00