Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In hierdie, Bekker se 23ste publikasie sedert 1965, word die leser meegevoer deur sy herinneringsreise na plekke van herkoms en vroere verblyf, sowel as die verlede in sy eie gedagtes. Daar is juwele in hierdie teks. 'n Belangrike bydrae van die boek is die beligting van demensie en Alzheimer. Beurtelinge se stralende eerlikheid maak dit 'n waardevolle werk.
Softcover. English. Hemel en See. 2021. ISBN: 9781928283539. 326 pp. Good. Book No: 57214