Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek in 'n baie goeie toestand - Lyk vir my nog splinternuut en ongelees. *** .Die meeste Christene loop wye draaie om die duiwel en probeer om hom nie vatkans te gee nie. Tog trap almal die een of ander tyd in een van die vyand se slimste strike - om aanstoot te neem. Aanstoot kan baie vorme aanneem: Jy kan jou vervies vir iemand, geirriteerd raak, liggeraak wees, seergemaak voel, kwaad word, opmerkings as beledigend ervaar of voel dat mense jou te na gekom het. Die strik van Satan wys gelowiges hoe om te keer dat sulke gevoelens 'n blokkasie tussen hulle en God veroorsaak. Dit leer hulle om enige vorm van aanstoot in hul eie lewe te herken, dit te bely en vry te kom daarvan deur vergifnis te gee en te ontvang. Dit beskryf ook die geestelike oorvloed wat 'n mens ervaar as jy weier dat aanstoot jou intimiteit met God belemmer. Agret is 'n 30-dae-dagstukkiegids met besprekingsvrae, skrifgedeeltes en gebede help om die beginsels in die boek toe te pas.
* Christelik * Christian *
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir jou verdere boeke - Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.