Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
JY IS VASGEVANG
Jy weet nie hoe jy in hierdie gemors beland het nie. Jy is vasgevang in gewoontes en sondes waarvan jy nie kan wegbreek nie. Jy is 'n Christen, en hierdie tipe ding gebeur mos nie met Christene nie... of so is jy vertel.
JY IS NIE ALLEEN NIE
Die Bybel waarsku ons herhaaldelik dat alle Christene in 'n stryd gewikkel is met Satan en sy bose magte. Maar jy hoef nie in hierdie innerlike geestelike konflik vasgevang to bly nie. Die oplossing is binne jou bereik.
This book is in good condition.