Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lewenssketse deur Carel Boplaas, oftewel die skrywer Carel van der Merwe.
Skaars sagteband in lig verslete toestand. Fotos toon die toestand van die boek, asook die inhoudsopgawe.
Uitgewer : Outeur
1e Uitg. 1e Druk, 1998
Taal : Afrikaans
Sagteband : 205 bladsye
Afmetings : 215 mm x 140 mm x 20 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik