This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by heemkring38

Similar products

Ultimate Showdown (Middle School #5) (James Patterson )
R99.00
60% OFF
The Ultimate Motivational Movies Archive - Ebook
R19.99 R49.99
SA General Election Manifestos 1910-1981
R300.00
Lyste en Korrespondensie van die 1914 Rebellie. Vrystaatse Onderwyser Betrokkenheid.
R99.00
BEWAARDERS VAN ONS ERFENIS - DEEL 17 COLESBERG -  Drakenstein Heemkring 2012
Sold

BEWAARDERS VAN ONS ERFENIS - DEEL 17 COLESBERG - Drakenstein Heemkring 2012

1 was available / new
R70.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
301784416

Die Drakenstein Heemkring is die amptelike argief van die Paarl en ’n geregistreerde nie-winsgewende organisasie(NPO). Ons is geleë in die Paarl en kan op Woensdae besoek word vanaf 10:00 – 15:00. Behalwe die publikasies wat hier te koop aangebied word, huisves ons ook die Gribble-fotoversameling wat bestaan uit 30000+ glasnegatiewe. Dit dateer uit die laat 1800 tot vroeë 1900’s.

Die nuwe opgedateerde 2012 uitgawe van die baie bekende ‘Bewaarders van Ons Erfenis’ – reeks is nou eksklusief beskikbaar by die Drakenstein Heemkring in 34 volumes. Die hele reeks kan ook in een pakket aangeskaf word teen ’n spesiale afslagprys.

Die reeks bevat inligting oor  eienaars, hul plase, ’n beknopte geskiedenis van die distrikte waarin die plase geleë was omstreeks  1850 en drie alfabetiese indekse van die eienaars, distrik, wyk, plaasname asook die gades van eienaars.

Ingeslote is ook ’n kaart van die 30 distrikte van die destydse Kaapkolonie. Voorts word hierdie kaart weer opgedeel in kleiner kaarte wat die ligging van die plase in daardie spesifieke distrik aandui.

Die reeks is volledig in Afrikaans en is van onskatbare waarde vir die genealoog, historikus, student en belangstellendes in die Kaapse geskiedenis.

Elke volume asook die pakket wat al die volumes bevat, is slegs in PDF formaat beskikbaar. Sodra ’n klant se betaling ontvang is, word die gedeelte(s) per e-pos aan hom/haar gestuur. Versoeke vir die reeks op ’n  kompakskyf, sal uitgevoer word nadat die kwotasie vir die item(s) en posgeld aanvaar  en betaling ontvang is.

Custodians series: (Bewaarders van Ons Erfenis, Afrikaans only) Compiled by JG Le Roux, JJ Niemand and M Olivier New revised edition, 2012 The Custodians series provides a snapshot view of farms and the ownership in the Cape Colony in 1850. This expansive overview not only includes a number of maps, but also makes it to cross-reference ownership within districts and their wards. Where possible the researchers have provided the names of spouses as well. The following districts have been included in the series:  Stellenbosch, Drakenstein, Tulbagh, Worcester, Swellendam, Caledon, George, Riversdale, Mosselbaai, Malmesbury, Clanwilliam, Piketberg, Graaff-Reinet, Beaufort-Wes, Cradock, Colesberg, Richmond, Uitenhage, Somerset-Oos, Albany, Fort Beaufort, Bathurst, Port Elizabeth, Kaapstad, Simonstad, Wynberg, Prins Albert, Victoria-Wes, Stockenstroom and Pedi. 

Recently viewed

See more
HB Ceramic Glazed Salt And Pepper Shaker In Original Packaging
R80.00
Main Brush for Ilife A7 A9s Vacuum Cleaner Parts Roller Brush Rubber
R459.00
50% OFF
For iPhone 14 Pro Camera Lens Cover(Silver)
R225.00 R449.00
Army jacket field dress 1976 Medium 3405-18-401-6434
R1,999.00

Customer ratings: 1 ratings

Delighted - many thanks!
03 Sep 2017