Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
De Klerk se polities-filosofiese opstelle word in verskeie bundels gepubliseer. In Buite die raamwerk toon hy aan dat 'n ideologie-gebaseerde politiek wat niks wil aanvaar wat nie binne die raamwerk bly nie, tot verstarring en uiteindelike ondergang lei. Hy beskryf die idee of ideologie as 'n dwingeland, terwyl hy die verlossing sien in dinge soos om getrou te wees aan jouself en die universele begrippe van geloof, vryheid, liefde en genade.[25] Ander soortgelyke bundels is Beweging uitwaarts en Tyd van vernuwing.
Hardcover. Afrikaans. Johan Malherbe. 1969. 156 pp. Unfortunately fairly worn covers, possibly leather/rexine, scuffed; some discolouration from the red end papers onto the edges of the pages, and some fish-mothing at front flyleaf. Signed by all 3 authors. Unrelated name at front. Book No: 2506253