Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tweede druk 1987 JP van der Walt hardeband met stofomslag 93 bladsye, die stofomslag het n paar klein merkies aan en n wit stickertjie en stukkie groen sellotape aan die rugkant onder, van die bladsye is effens vergeel weens ouderdom, die teks is skoon en die binding goed, versending R30 in RSA