This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

DIE ANKER VAN DIE LEWE - ELLA ELOFF-VAN DER WALT (1947)
Secondhand
R80.00
Die anker van die lewe deur Ella Eloff-van der Walt 1941
Secondhand
R70.00
Die lewe en werke van Kabouters
Secondhand
R80.00
Die Eerste Lewe van Colet - Etienne Leroux
Secondhand
R75.00
Binnekring Van Spookasems - Stories Oor Die Lewe - Herman Lategan
Sold

Binnekring Van Spookasems - Stories Oor Die Lewe - Herman Lategan

Secondhand 1 was available
R75.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT669
Bob Shop ID
220908955

 Binnekring Van Spookasems - Stories Oor Die Lewe - Herman Lategan - Jonathan Ball - Sagteband soos nuut.

Herman Lategan is ʼn flaneur van Seepunt. Wanneer hy voetslaan in die strate is hy ʼn toeris in die demi-monde, ʼn landskap van vlees en bloed. Hy swerf tussen bergies, dwergies, fopdossers, kerkmuise, nagblomme, laventelhane en ontheemdes. Hy lê die mens en homself tot op die been bloot. Die karakters in sy stories, almal ongelooflik en eg, is almal van ons. Vroue wat swaar dra aan die verlies van blink verledes. Jong mans wat kaalbolyf dagga rook in Houtbaai, waar die “skyn van voorstedelike rustigheid” die res van ons flous, maar nie vir Herman nie, want hy sien onder die oppervlak “gluip iets wilds, soms sinister, maar ook opwindend.” Hy het ’n oog vir wat fout en uit plek en koddig en belaglik en mooi is, en vir wat snaaks en bisar is.

Lesers van Rapport het lank gevra vir ’n versameling van die beste rubrieke uit Herman se weeklikse Woorde wat wip. Hier ís hulle nou, oordeelkundig gekeur deur Amanda Botha. As pasella is daar ’n tweede afdeling: ʼn poespas van sy sielvolle, melancholiese stories. Danksy sy eiesoortige taalgevoel, verontrustende derde oog, aweregse blik op randeiers, en fyn humoristiese vergrootlas op die lewe, is elke vinjet ’n chiaroscuro van sonlig en donkermaan. Hierdie tydlose bundel kan jy stadig en sorgsaam soos ’n literêre smulpaap verorber. Lanklaas was daar sulke eensame beskrywings van die mens se oerverlange.


Recently viewed

See more
Free shipping
Lotus Jewels jewelry lp1420-3/2 (lp1420-3_2)
New
R1,302.89
Free shipping
Lotus Jewels jewelry ls2311-3/216 (ls2311-3_216)
New
R401.09
Free shipping
21% OFF
La Petite story jewels Women's Earrings (lps02arq109)
New
R267.65 R336.81
Free shipping
Co88 Jewels Women's bead Bracelet (8cb-90025)
New
R601.45

Customer ratings: 1 ratings

Excellent service.
22 Mar 2016