Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In die biografie maak die leser kennis met Francois Hunter Wynand Jaco en Johnny die vyf lede agter Fokofpolisiekar. Die boek onthul fassinerende inligting wat tot nog toe nie gepubliseer is nie soos dat die lede grotendeels hul vriendskappe met mekaar in 'n charismatiese kerk gesmee het.
TITLE: Biografie Van 'n Bende
AUTHOR: Annie Klopper
SKU: 9781869193423
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 17/01/2011
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 204
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 215 mm x 215 mm x 15 mm
WEIGHT: 700 gr