This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20250
Leading
ulrichminne11 1 × R80.00
14 Apr 16:09

Similar products

BIOGRAFIE VAN 'N BENDE. Die storie van f polisiekar BIOGRAFIE VAN 'N BENDE. Die storie van f polisiekar BIOGRAFIE VAN 'N BENDE. Die storie van f polisiekar BIOGRAFIE VAN 'N BENDE. Die storie van f polisiekar BIOGRAFIE VAN 'N BENDE. Die storie van f polisiekar BIOGRAFIE VAN 'N BENDE. Die storie van f polisiekar
BIOGRAFIE VAN 'N BENDE. Die storie van f polisiekar BIOGRAFIE VAN 'N BENDE. Die storie van f polisiekar BIOGRAFIE VAN 'N BENDE. Die storie van f polisiekar BIOGRAFIE VAN 'N BENDE. Die storie van f polisiekar
BIOGRAFIE VAN 'N BENDE. Die storie van f polisiekar
+2
Sold

BIOGRAFIE VAN 'N BENDE. Die storie van f polisiekar

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R80.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
464561235

Die band Fokofpolisiekar en die woord “kontroversie” gaan hand aan hand. Sedert hul eerste optrede in 2003 het hulle aanhangers gegroei – en hul teenstanders ook. Een ding is seker: Hierdie band kan nie geïgnoreer word nie.

Annie Klopper, ’n deurwinterde musiekjoernalis, is bekend daarvoor dat sy die groep se doen en late oor die jare fyn dopgehou het en hulle selfs die onderwerp van haar meestersgraad in Afrikaans gemaak het. Biografie van ’n bende het hieruit gespruit.

In dié biografie maak die leser kennis met Francois, Hunter, Wynand, Jaco en Johnny – die vyf lede agter Fokofpolisiekar. Die boek onthul fassinerende inligting wat tot nog toe nie gepubliseer is nie, soos dat die lede grotendeels hul vriendskappe met mekaar in ’n charismatiese kerk gesmee het. Die leser kry insae in hoe hul persoonlike ervarings neerslag gevind het in hul lirieke. Die staaltjies van die vyf vriende wat saam die Suid-Afrikaanse musiekbedryf op sy kop gekeer het, sorg vir baie ligte oomblikke en groot vermaak.

Die meeste van die foto’s in die boek is tot op datum nog ongepubliseer en vorm saam met die noukeurige navorsing van Klopper ’n moetlees-boek vir elke Fokofpolisiekar-aanhanger, belangstellende of nuuskierige!

Proteaboekhuis, 2011. Sagteband. 219 bladsye. Goieie toesatand. Minder as 1kg.