Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
View my other listings here: https://www.bidorbuy.co.za/seller/2248344/ElevenOclock
Die naam Fokofpolisiekar en die woord "kontroversie" gaan hand aan hand. Sedert hul eerste optrede in 2003 het hulle aanhangers gegroei - en hul teenstanders ook. Een ding is seker: Hierdie band kan nie geignoreer word nie. Annie Klopper, 'n deurwinterde musiekjoernalis, is bekend daarvoor dat sy die groep se doen en late oor die jare fyn dopgehou het en hulle selfs die onderwerp van haar meestersgraad in Afrikaans gemaak het. Biografie van 'n Bende het hieruit gespruit. In die biografie maak die leser kennis met Francois, Hunter, Wynand, Jaco en Johnny - die vyf lede agter Fokofpolisiekar. Die boek onthul fassinerende inligting wat tot nog toe nie gepubliseer is nie, soos dat die lede grotendeels hul vriendskappe met mekaar in 'n charismatiese kerk gesmee het. Die leser kry insae in hoe hul persoonlike ervarings neerslag gevind het in hul lirieke. Die staaltjies van die vyf vriende wat saam die Suid-Afrikaanse musiekbedryf op sy kop gekeer het, sorg vir baie ligte oomblikke en groot vermaak. Die meeste van die foto's in die boek is tot op datum nog ongepubliseer en vorm saam met die noukeurige navorsing van Klopper 'n moetlees-boek vir elke Fokofpolisiekar-aanhanger, belangstellende of nuuskierige!
Some bumps and wear. PLEASE CHECK IMAGES FOR CONDITION
Conditions:
Please read the conditions before bidding.
NON PAYING WINNING BIDDERS - Please do not bid on an item unless you intend on completing the transaction. NEGATIVE feedback will be posted for non-paying winning bidder
Postage will be quoted according to the size of the item.
Please do not make a cash deposit at the bank. If you must, please add on R50 for the deposit fee.
If more than one item has been ordered, postage may be reduced.
All items must be paid for within 10 days of the close of the auction, including postage, or I will relist them. I cannot store books indefinitely.
Books will be posted after payment has cleared in my bank account.
Once an item is posted I will not be held accountable for the item but will help where I can.
Items sent and not collected at the Post Office and that are sent back to me will have to pay postage again.
if this is not done with 1 month the item will be relisted
Overseas buyers to have postage quoted. Please note I do not have PayPal or credit card facilities.