Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die band Fokofpolisiekar en die woord kontroversie gaan hand aan hand. Sedert hul eerste optrede in 2003 het hulle aanhangers gegroei - en hul teenstanders ook. Een ding is seker: Hierdie band kan nie geignoreer word nie.
Paperback. Afrikaans. Protea Boekhuis. Used.