Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kyk my in die o is die eerste in sy soort in Afrikaans. 'n Reguit en insiggewende storie van een mens se pad met bipolre gemoedstoornis.
Die verhaal speel af teen die agtergrond van 'n besige nuuskantoor waar Elsab as joernalis werk, onder andere tydens die moord op Marike de Klerk. Elsab vertel openhartig hoe di siekte (en mense se reaksie daarop) haar in 2001 platgeslaan het, en hoe sy weer opgestaan en begin loop het — tussen inrigtings, hospitale, breinskokterapie en stereotipes deur.
Haar raak beskrywings laat lesers verstaan hoe dit voel om manies "mal te wees".
Die boek sal van waarde wees nie net vir diegene wat self aan die siekte ly, hul vriende en familie, en mense in die gesondheidsektor nie — dit is ook 'n meesleurende ware verhaal van wanhoop en 'n nuwe begin.
Paperback. Afrikaans. Tafelberg. 2011. Good Condition.