Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Bittereinder aan die woord: Marthinus Theunis Steyn deur M C E Van Schoor Anglo-Boereoorlog geskiedenis
Die openbare geskrifte en toesprake van Marthinus Theunis Steyn, Staatspresident van die Oranje-Vrystaat asook sy oorlogsherinneringe uit die Anglo-Boere-oorlog word in hierdie geskrif vervat en is byeengebring, vertaal, en van toeligting voorsien deur M C E van Schoor. Foto van President Steyn op skutblad en brief en handtekening faksimilee agter in boek.
Uitgewers: Oorlogsmuseum van die Boerereupublieke,
Sagteband, in baie goeie toestand, geringe slytasie op rugkant.
Posgeld: R23