This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27926

Similar products

Bittereinders - J. R. L. van Bruggen / Anglo-Boereoorlog Bittereinders - J. R. L. van Bruggen / Anglo-Boereoorlog Bittereinders - J. R. L. van Bruggen / Anglo-Boereoorlog
Bittereinders - J. R. L. van Bruggen / Anglo-Boereoorlog Bittereinders - J. R. L. van Bruggen / Anglo-Boereoorlog Bittereinders - J. R. L. van Bruggen / Anglo-Boereoorlog
Sold

Bittereinders - J. R. L. van Bruggen / Anglo-Boereoorlog

Secondhand 1 was available
R285.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
658097757

1935 eerste uitgawe hardeband met 204 bladsye. Herstel op rugkant en met nuwe eindbladsye. 

Bittereinders verhaal die lewe van mense in Mafeking se konsentrasiekamp, gebaseer op die skriftelike getuienisse van sowat vyftig persone wat hier aangehou was. Sonder om die historiese waarheid geweld aan te doen, word hierdie gegewens dan in verhaalvorm verwerk. Hierdie is n betekenisvolle werk, aangesien dit een van die eerste voorbeelde van faksie (vermenging van feite en fiksie) is in die Afrikaanse letterkunde en dit is ook van besondere kultuur-historiese waarde in die op werklikheid gebaseerde realistiese uitbeelding van die konsentrasiekampe. Die verhaal begin met die gevangeneming van vroue, kinders en oumense deur Engelse troepe onder leiding van verraaiers, die afbranding van plaashuise en die trek na die kamp. Die daaglikse kamproetine met sy gebrekkige rantsoene en primitiewe higiëniese toestande word goed beskryf. Hierdie toestande lei dan tot die oneindigende siektes en dood wat die kamplewe kenmerk, met dertig tot veertig lyke wat daagliks in sakke toegespeld en in groot gate ingerol word. Die toestande raak so sleg dat die vredeliewende boervrouens in opstand kom en dan tot geweld en brandstigting oorgaan om beter geriewe te probeer bewerkstellig. Die lewe in die kamp verbeter, maar die innerlike gemoedstemming van die kampgangers is sodanig afgestomp dat selfs nie die gerugte van vrede hulle uit hulle wanhoop opwek nie. Dit is eers weer met die terugkeer na die verwoeste plase dat hulle langsamerhand nuwe moed begin kry. Die roman eindig met klein Sarel en Hannatjie wat hand in hand op n koppie staan, waardeur die hoop op die toekoms gesimboliseer word.

https://af.wikipedia.org/wiki/Jan_van_Bruggen