Bittergousblom - A. A. J. van Niekerk
Check my rate
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Bittergousblom - A. A. J. van Niekerk
Soos in Die Soutryers en Kelkiewyn en Koggelaar gaan 'n landstreek hier voor ons oop: Die Noordweste - Namakwaland, Boesmanland, die Richtersveld. Die wêreld van A. A. J. van Niekerk. En deur sy helder taal word sy wêreld ook ons wêreld.
Hy skryf oor hierdie omgewing se gisters, die dinge wat toê gedoer. is, soos koring trap, 'n good-for- by ou Levy kry, en aansit by 'n oordadige eetmaal. Oor wat toe gebeur het - die besetting van 'n eiland deur twee-en-vyftig radelose boere, en 'n Duitser wat afdaal in die dieptes van die Richtersveld se wondergat. Dit gaan ook vir hom om die mense van dié landstreek, om hul durf en daad. Mense wat 'n raaksê-naam vir iets kan gee omdat hulle dit nou so sien. Dit is dan dat karakters op die man af geskep word, met eerlikheid en met 'n glimlag.
Kort kortverhale ontstaan rondom mense soos Rapat-Kolie en Weg - Maans. Soms staan hy ook net stil en kyk met verwondering na die bittergousblom en die blousporrie. Bittergousblom is 'n voortreflike hulde aan 'n streek. Want dit word met 'n eiesoortige innigheid gebring.
Toestand: Goed, een naam
Formaat: Hardeband met stofomslag
Bladsye: 92
Uitgegee: 1974 (Tafelberg)
ISBN: 0624005259