Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | In die inspirerende boek skryf Natasha oor haar ervarings, gedagtes en sielereis. Die verhale van verandering is hartsgeheime van n enkelvrou oor haar aanbeweeg van 'Gebreek', na 'Verbind' tot om 'Bevry' te wees. |
Jaar | 2009 (Derde druk) |
Uitgewer | Carpe Diem Media |
Bladsye | 281 |
Toestand | Sagteband, rakslytasie, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.