Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie boek is nog in 'n uitstekende toestand maar het 'n geskenkboodskap voorin **** EK DROOM VAN ’N DROOM is Elsje Neethling Blair se verhaal van haar 20 jaar lange saamleef met kanker. Saam met Maretha Maartens vertel sy van die seer en die onsekerheid, maar ook die geloof en die blyke van God se genade en deel agt bladsye volkleurfoto’s uit haar persoonlike album. Bydraes deur geliefdes, onder andere Olimpiese gouemedalje-wenner boetie Ryk Neethling en kleinsus Jean-Marié, wys hoe die stryd teen kanker elkeen in ’n gesin vir altyd verander.
*N.B.* If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage on each additional book – see what else I have to offer, it might be worth your while.