Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek en omslag nog in 'n goeie toestand - Geskenk-boodskap binne - 144 pg. - Met tekeninge deur Katine Harries. >>> Hier is iemand aan die woord wat doelbewus na die mooi, begeesterende dinge in die lewe soek ook op die vaal, grys dag. (Gerhard Beukes in Die Huisgenoot)